Skip to main content

This job has expired

Sol-Tech | Programhoof: Voertuigtegnologie (Diesel & Outo-elektries) Mark Verwant / Mark Related

Employer
Sol Tech
Location
South Africa Pretoria, North West, Gauteng, Free State ZA, South Africa
Salary
Competitive
Closing date
Feb 19, 2023

View more

Job Role
Other
Sector
Finance
Contract Type
Permanent
Hours
Full Time
Sol-Tech is ʼn privaat, Christelike Afrikaanse beroepsopleidingskollege in Monumentpark, Pretoria wat tans ʼn vakature vir ʼn programhoof in Voertuigtegnologie (met spesialisasie in Diesel en Outo-elektries) beskikbaar het.

Om hiervoor in aanmerking te kom benodig aansoekers bewese bestuurservaring in ʼn opleidings- en onderrigomgewing. ʼn Toepaslike onderwyskwalifikasie is ʼn voorvereiste en dit sal in die aansoeker se guns tel indien hy/sy oor ʼn toepaslike ambagskwalifikasie beskik en omvattende ervaring in die praktyk of ʼn bykomende relevante tegniese N6-kwalifikasie het.

Kennis van en ondervinding in die onderrig- en opleidingsomgewing sal in die aansoeker se guns tel. Geskrewe en mondelinge bedrewenheid in Afrikaans is ʼn voorvereiste.

Verantwoordelikhede sluit algemene bestuur van administrasie, die bestuur van personeel, stelsels en prosesse, asook klasaanbieding in.

Uitstekende kommunikasie- en organiseringsvaardighede, tydbestuur, rekenaarvaardighede, die vermoë om as leier op te tree en in ʼn span saam te werk is ʼn vereiste.

Get job alerts

Create a job alert and receive personalized job recommendations straight to your inbox.

Create alert