JUNIOR FINANSIËLE ADVISEUR - BCOM FINALE JAARSTUDENTE MET HOOFVAK FINANSIËLE BEPLANNING - BCom-final
• 'n Finansiële Adviseur in Irene, Centurion, is op soek na 'n BCom-finalejaarstudente / onlangs voltooide BCom graad met Finansiële Beplanning as hoofvak. Stuur asseblief mees onlangse punte uitslae saam met CV.
• Hierdie Firma is opsoek na opleibare, jong persone wat ‘n loopbaan beplanning as Finansiële Adviseur en bereid is om toekomstige studies te voltooi en te Volhard.
• Moet in die toekoms bereid wees om die Financial Service Advisor™ (FSA™) wat deur die Financial Planning Institute of Southern Africa (FPI) toegeken is, te voltooi.
• Studente moet bereid wees om hulself aan 'n nagraadse diploma in finansiële beplanning te verbind, Certified Financial Planner® (CFP®).
• Bestuurslisensie en eie vervoer noodsaaklik.
• Skoon ITC en kriminele rekords - aanstelling onderhewig aan skoon agtergrondkontroles.
• Moet Afrikaans magtig wees.
Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek asook afskif van die mees onlangse punteuitslae na
cvdata@mweb.co.za
Onderwerp: “JUNIOR FINANSIËLE ADVISEUR”.

You need to sign in or create an account to save a job.
Get job alerts
Create a job alert and receive personalized job recommendations straight to your inbox.
Create alert