Skip to main content

This job has expired

Ondersoekende Verslaggewer

Employer
Media24
Location
Johannesburg Johannesburg Gauteng, South Africa
Salary
Competitive
Closing date
Feb 29, 2024

View more

Job Role
Other
Sector
Finance
Contract Type
Permanent
Hours
Full Time
ONDERSOEKENDE VERSLAGGEWER - Johannesburg/Pretoria

Hoofdoel van die pos:

Rapport is op soek na 'n verslaggewer met minstens 10 jaar joernalistieke ervaring om deel te word van ons redaksie. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir diepte-beriggewing oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe wat strek van algemene tot sakenuus. Die werkweek is van Dinsdag tot Saterdag.

Pligte
  • Identifiseer en skryf diepte- en ondersoekende berigte.
  • Identifiseer eksklusiewe stories.
  • Hou 'n netwerk van kontakte in stand.


Vaardighede en vereistes
  • Moet met gemak in 'n nuusomgewing kan werk.
  • 'n Uitgebreide netwerk van kontakte.
  • 'n Goeie nuussin en begrip van die publikasie en lesers vir wie jy skryf.
  • 'n Passie vir joernalistiek.
  • Die vermoë om in 'n span te werk.
  • Uitstekende taal- en skryfvaardighede in Afrikaans.


Kwalifikasies en ondervinding
  • 'n Toepaslike tersiêre kwalifikasie.
  • 'n Geldige rybewys.
  • Bewese ervaring as 'n verslaggewer.


Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur geniet.

Get job alerts

Create a job alert and receive personalized job recommendations straight to your inbox.

Create alert